Die span was deur Castle Lite geborg.
Die ryers was: George & Marti Groves, Kevin & Kerrie McCaughy, Stevie en Michelle van Niekerk, Riaan van der Walt, Francois Botha, Francois Labuschagne, Pieta Booyens, Christie Botha en David Louw. Die ondersteuning span was Gerrie Scheepers en Rianie van der Walt.
Met name soos Tradouw Pas, Op de Tradouw en Wildehondskloof Pas kan mens verstaan dat dit nie `n roete is wat ligtelik aangepak word nie.
Die span het die 202 Km in 9uur 30 minute afgelê en die ondersteunungspan kan maar aan "Fear Factor" gaan deelneem!
Die roete!
Dis darm nie waarop daar gery is nie!



